Hoewel mense bekommerd is oor die komende jaar kan ons dit nie bekostig om die agteruitgang in gelatenheid te aanvaar nie. Buys verduidelik hoe ons in 2020 dít wat belangrik is, moet bewaar en die toekoms wat ons wil sien, gaan uitbou.